Login    
Skip Navigation Links

NG Kerk Warmbad-Wes

Die gemeente se visie is: ONS IS GOD SE LIG VIR DIE WêRELD.

Die gemeente se missie is OM JESUS KONING TE LAAT WEES,

in die lewe van elke lidmaat,

in ons gemeente en

in die wêreld.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om hierdie doelstelling tot eer van God te bereik, en glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

Eredienstye

Oggenddiens

Elke Sondag 09h00

Aanddiens

Soos in Dagboek aangedui

Kategese

Elke Sondag na erediens, behalwe vakansies en langnaweke.

Krux-jeugdiens

Afwisselend by ons en Warmbad-gemeente, soos in dagboek aangedui.

Logo 
Contact 

Kontak ons

H/v Gilfillan- en Oosthuizenstraat, Warmbad
 
Posbus 113, Warmbad, 0480
 
Kerkkantoor:
(Maandae en Vrydae) 
014 7362767 (Telefoon en Faks)
 
E-pos adres : 
ngkwbwes@lantic.net
 
GPS koördinate :
S  24°53.161’
O 28°16.833’

Links 
Poll 
SideShow 

Tuis

NG Kerk Warmbad-Wes

Die gemeente se visie is: ONS IS GOD SE LIG VIR DIE WêRELD.

Die gemeente se missie is OM JESUS KONING TE LAAT WEES,

in die lewe van elke lidmaat,

in ons gemeente en

in die wêreld.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om hierdie doelstelling tot eer van God te bereik, en glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

Eredienstye

Oggenddiens

Elke Sondag 09h00

Aanddiens

Soos in Dagboek aangedui

Kategese

Elke Sondag na erediens, behalwe vakansies en langnaweke.

Krux-jeugdiens

Afwisselend by ons en Warmbad-gemeente, soos in dagboek aangedui.

Web : nuusweb.com

PageLinks 
CalendarList 
List 
Note 

Downloads 
GalleryList